Rudie van Rensburg Books in Order
Rudie van Rensburg is ’n veelvuldige skrywer en skilder wat sy loopbaan as joernalis begin het by Die Volksblad in die sewentigs. Hy was later mede-stigter en uitgewer van Bloemnuus, die eerste gratis weekkoerant in die Vrystaat, en redakteur van Die Ekonoom. Van Rensburg het ook by Sanlam gewerk, waar hy senior bestuurder: reklame, uitgewer van die kliëntetydskrif Sanlamklub en hoof: borgskappe en promosies was. Hy het ’n aantal pryse gewen, waaronder die Sanlamprys vir Afrikaanse Teater vir sy komedie Die Begrafnis, wat ook opgevoer is by al die groot Afrikaanse kunstefeeste. Sy debuutroman, Slagyster, was een van die finaliste vir die Jan Rabie-Rapport-prys vir Afrikaanse debuutfiksie en die Prys vir Spanningslektuur van die ATKV-Woordveertjies. Van Rensburg se werk het ook in boekvorm verskyn by Genugtig! Uitgewers en hy het ’n selfpublikasie, Die Doempies van Tafelberg, vir kleuters uitgegee.
Bibliography verified: January 2026
Book Series by Rudie van Rensburg
About Rudie van Rensburg
Rudie van Rensburg is ’n veelvuldige skrywer en skilder wat sy loopbaan as joernalis begin het by Die Volksblad in die sewentigs. Hy was later mede-stigter en uitgewer van Bloemnuus, die eerste gratis weekkoerant in die Vrystaat, en redakteur van Die Ekonoom. Van Rensburg het ook by Sanlam gewerk, waar hy senior bestuurder: reklame, uitgewer van die kliëntetydskrif Sanlamklub en hoof: borgskappe en promosies was. Hy het ’n aantal pryse gewen, waaronder die Sanlamprys vir Afrikaanse Teater vir sy komedie Die Begrafnis, wat ook opgevoer is by al die groot Afrikaanse kunstefeeste. Sy debuutroman, Slagyster, was een van die finaliste vir die Jan Rabie-Rapport-prys vir Afrikaanse debuutfiksie en die Prys vir Spanningslektuur van die ATKV-Woordveertjies. Van Rensburg se werk het ook in boekvorm verskyn by Genugtig! Uitgewers en hy het ’n selfpublikasie, Die Doempies van Tafelberg, vir kleuters uitgegee.
Reader Reviews
No reviews yet. Be the first to share your thoughts!
Be the first to leave a review!

